Patrick Stewart – kaptein Jean-Luc Picard in die TV-reeks Star Trek: The Next Generation en professor Charles Xavier in die X-Men-flieks – is in die ouderdom van 86 oorlede.
Elena Rybakina het Donderdag met haar tweederonde-sege oor Yulia Putintseva in die Pan Pasifiese Ope seker gemaak dat sy die jaar as die wêreld se topspeler sal afsluit.
Die Filippynse polisie het ’n lasbrief gekry om toestelle te ondersoek waarop beslag gelê is by ’n vorige huis van Thomas Markle (82), pa van Meghan Markle, die hertogin van Sussex,.
’n Man wat van ’n gewapende aanval verlede week in Parys beskuldig word, het erken dat hy individue geteiken het wat gelyk het of hulle Moslems, Afrikane of Noord-Afrikane is, het ’n aanklaer Donderda ...
Die vrou van die Britse komediant en akteur Russell Brand het Donderdag getuig dat hy monogamie ‘moeilik’ gevind het, maar dat hy ’n ‘wonderlike’ eggenoot geword het.
Die regering glo hy het “vrygewige” aanbiedings aan Amerika gebied in sy poging om steeds die ekonomiese voordele van die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika gegun te word, maar ekonomie ...
Van Pretoria tot Middelburg, van Swartruggens tot Groot Marico. Hier’s die 10 nuwe boere wat in die 19de seisoen van ‘Boer ...
En toe is dit liefde: Ek was 56, hy 27 – en drie jaar later is ons meer verlief as ooit Elke asemteug ’n wonderwerk: ...
Luister hier, boekwurms! ‘Kanniedood’ deur Irna van Zyl is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. ‘Kanniedood is ‘n topverkoper-krimi waarin ’ ...
Te midde van voortslepende waterprobleme oorweeg Johannesburg Water vlak 2-beperkings indien die vraag na water ná die toepassing van verskeie voorgestelde maatreëls nie afneem nie.
Die teorievraestel van rekenaartoepassingstegnologie in vanjaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen was vir sommige matrikulante ’n ‘taai toffie om te kou’, terwyl ander dit as ‘amper vervelig’ be ...
Pres. Donald Trump bemark miljarde dollars se nuwe fabrieke, energieprojekte en werkgeleenthede op sy veldtog voor die middeltermynverkiesing, maar verskeie projekte is nog nie naastenby beklink nie.